Wilgewandel Vakansieplaas
Kango Grotte Pad
Posbus 1559
Oudtshoorn 6620
Klein Karoo, Wes-Kaap
Suid Afrika
| Kontact persoon for akkommodasie: |
Pienaar Muller
072 784 6732
sleep@wilgewandel.co.za |
Kontak Persoon vir skool groepe en
groep navrae: |
Peet Vermaak
school@wilgewandel.co.za |
| Kontak Persone vir spyskaarte en Restaurant: |
Linda Muller |
| Vir enige verdere navrae: |
Peet Vermaak |
| Tel: |
+27 (0) 44 272 0878 / 8119 (a/h) |
| Fax: |
+27 (0) 44 272 0878 |
| Cell: |
+27 (0) 72 784 6732 |
| epos: |
info@wilgewandel.co.za |
| GPS koordinaat: |
S33 24' 13.4" E22 13' 02.4" |
Wilgewandel Vakansieplaas is geleë op die Kango Grotte pad 25 km buite Oudtshoorn op die R328 roete, 2 km voor die Kango Grotte.
Ons Bank besonderhede is as volg:
Wilgewandel Vakansieplaas
ABSA Bank
Tak kode: 334-314
Tak: Oudtshoorn
Rekening nommer: 1120156612
Aandag: George / Linda Muller
Ons aanvaar kontant, kredietkaarte, internet bank betalings.
Kontak ons gerus vir enige verdere navrae en inligting.
---------------------------------------------------------------------------------------
Deur Wilgewandel Vakansieplaas te besoek, onderneem u om enige aktiwiteit op eie risiko mee te maak. Geeneen van Wilgewandel Vakansieplaas se bestuur, of werknemers kan aanspreeklikheid aanvaar vir enige skade berokken of beserings opgedoen met die gebruik van aktiwiteite en goedere wat verloor raak nie. |